Bulletjie Rugby - Sitrusfees

2019 Magaliesberg Sitrusfees
Go to content

Bulletjie Rugby

Hierdie uiters gewilde Bulletjierugby toernooi lok sowat 120 spannetjies van die ouderdomsgroepe onder 6 tot onder 8 getrek. Die klem val op deelname en daar is geen wenners of verloorders nie. Rugby en goeie sportmangees is die uiteindelike wenner. Die toernooi word aangebied op 6 velde. Daar word voorsiening gemaak vir uiters professionele mediese dienste wat twee ambulanse van Netcare insluit.

Skole van die Vaaldriehoek, Wesrand, Klerksdorp-. Rustenburg- en Witbank- omgewing neem jaarliks deel.

INSKRYWINGS

Back to content