Kaartjies - Sitrusfees

2019 Magaliesberg Sitrusfees
Go to content

Kaartjies

Bestel u kaartjies aanlyn

Kies die kaartjies wat u wil bestel deur die onderstaande bestelvorm te voltooi en in te stuur.

Nadat u die bestelling geplaas het, betaal asseblief die totale verskuldigde bedrag in die onderstaande bankrekening in:

Bank: ABSA
Takkode: 334 246
Rekeningnaam: NG Marikana
Rekeningnommer: 122 058 0063
Tipe rekening: Tjek

Gebruik asseblief u voorletter(-s) en van as verwysing met u betaling.

E-pos, faks, sms of pos u bewys van betaling aan:

E-pos:  ngmarikana@mweb.co.za
Sms:  083 399 0600
Faks: 086 562 9438
Pos: Posbus 215, Mooinooi, 0325
Sodra u betalingsbewys ontvang is, sal u 'n e-pos kry by die e-pos adres op u bestelvorm, met inligting oor waar en wanneer u die kaartjies kan afhaal.



Back to content