Sterretjie Netbal - Sitrusfees

2019 Magaliesberg Sitrusfees
Go to content

Sterretjie Netbal

Die netbaltoernooi ontvang gemiddeld inskrywings van ongeveer 55 spanne in die ouderdomsgroepe 0/6 – 0/9. Die toernooi word aangebied op 6 velde. Daar word vir uiters professionele mediese dienste voorsiening gemaak wat twee ambulanse van Netcare insluit.

Skole van die Vaaldriehoek, Wesrand, Klerksdorp-. Rustenburg- en Witbank- omgewing neem jaarliks deel.

INSKRYWINGS

Back to content